<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>LB 355</title>
<lyrics>[V1]
 (Flute Intro and Outro)

[V2]
.D                                       Em
 Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar:
.     A       D              E7        A
 Die krip en Maria met die Kindjie by haar.
.    D                    F#m            Em
 Dis of ek die engel die boodskap hoor bring
.      A       D          Em    A    D
 Van Jesus se vrede, wat harte laat sing.

[V3]
.D                                       Em
 Al was ek nie daar nie - ek weet dit is so:
.     A          D             E7       A
 Die herders en wyses het dit eerste geglo.
.    D                    F#m      Em
 En deur al die jare bou Jesus sy kerk -
.     A           D         Em        A   D
 Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk.

[V4]

[V5]

[P1]
   Flute Outro</lyrics>
<key>D</key>
<aka>Al was ek nie daar nie</aka>
</song>